Henri Combrink
Voorsitter
TLU SA is ‘n Organisasie vir die boer deur die boer met gevestigde en gedeelde waardes en beginsels, vir die voortbestaan van Landbou en sy boere. Daarom is ek lid by TLU SA
TLU SA se streke speel ‘n belangrike deel van TLU SA se netwerk en verteenwoordig produsente. Deur toegewyde leierskap, ondersteuning en samewerking werk ons saam om die belange van landbou en ons lede te bevorder.
Voorsitter
TLU SA is ‘n Organisasie vir die boer deur die boer met gevestigde en gedeelde waardes en beginsels, vir die voortbestaan van Landbou en sy boere. Daarom is ek lid by TLU SA