James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbou in ‘n oogknip – Mei 2020

Statistiek Suid-Afrika het vroeër vanjaar die resultate van die 2017 Landbou-opname bekend gemaak. Ons ontleed maandeliks verskillende aspekte van die opname. Vandeesmaand kyk ons na arbeid en indiensneming asook die bydraes van verskillende besighede en bedrywe aan landbou.

 

Kategorie:

Deel dit:

Landbou in ‘n oogknip – Mei 2020