James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Privaatbesitreg en welvaart

Deur: Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA   Armoede en werkloosheid teenoor welvaart en geleenthede is deesdae dikwels die onderwerp van gesprekke onder Suid-Afrikaners. Die drie-party alliansie poog om ‘n

LEES MEER »

Noordwes-streek nuus

Die meeste boere in Noordwes is besig met die stroop van graan. Sojabone is reeds 90% klaar gestroop met baie goeie opbrengste. Die prys is ook heelwat beter as verlede

LEES MEER »

Oosstreek Nuus

Ons wil graag ons boere wat onder moeilike omstandighede voortgaan met die taak om voedsel te produseer, besondere lof toeswaai. TLU SA gee boere al die erkenning wat hulle verdien.

LEES MEER »

Verwikkelinge rondom misdaad

Te midde van die inperking dui TLU SA se Register van Insidente dat geweldsmisdaad beduidend afgeneem het, maar die voorkoms van diefstal het nuwe afmetings aangeneem. Die nuutste weergawe van

LEES MEER »

Inspeksies gedurende COVID-19

Die Departement van Arbeid en Werkskepping het begin met COVID-19 voldoening-inspeksies op plase. Daar is ’n groot aantal boerdery-ondernemings wat die tyd van die jaar baie mense in diens het.

LEES MEER »

Boodskap van Bennie

Die inperking beklemtoon opnuut ons waardes en beginsels. Die fondament waarop TLU SA bou, is deur baie jare gevorm en gegiet deur boere wat daagliks in die smeltkroes van voedselproduksie

LEES MEER »

Landbou in ‘n oogknip – Mei 2020

Statistiek Suid-Afrika het vroeër vanjaar die resultate van die 2017 Landbou-opname bekend gemaak. Ons ontleed maandeliks verskillende aspekte van die opname. Vandeesmaand kyk ons na arbeid en indiensneming asook die

LEES MEER »

Junie 4, 2020

Privaatbesitreg en welvaart