Inspeksies gedurende COVID-19

Die Departement van Arbeid en Werkskepping het begin met COVID-19 voldoening-inspeksies op plase. Daar is ’n groot aantal boerdery-ondernemings wat die tyd van die jaar baie mense in diens het. Die aartappel-pakhuise is aan die gang, die uie-oes amper klaar en die sitrus-oes is goed op dreef.

Die pakhuise, landerye en boorde is vol seisoenale werkers en dit is die ideale tyd vir die departement om inspeksies te doen.

Lede word daarop gewys dat inspekteurs, behalwe hulle normale inspeksie, ook kyk na COVID-19 voldoening. Die inspekteurs let veral op na die volgende aspekte:

  • Daaglikse monitering van werkers en besoekers se koors;
  • Word maskers voorsien?
  • Word hande gewas?
  • Word werkoppervlaktes gereeld ontsmet?
  • Is daar ’n register waarin bogenoemde aangeteken word?
  • Word werkers ingelig oor persoonlike higiëne en die impak van COVID-19.

 

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.