James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

NOORDKAAP EN DROOGTE

TLU SA se Streekvoorsitter van die Noord-Kaap, Jannie Roux  en die Hoofbestuurder van TLU SA , Bennie van Zyl het gedurende die week van 19 tot 23 April ‘n reeks vergaderings in die Noord-Kaap gehou.

TLU SA is deel van die groep Manna vir Boere wat onderling ook kyk hoe daar hulp met die uitgerekte droogte aan die boere daar verskaf kan word. Groot waardering en dank word uitgespreek teenoor al die rolspelers wat bydraes maak.

Gedurende die besoeke het TLU SA in hierdie geval direk aan die ernstig geteisterde omgewings bydraes gemaak aan gemeenskappe vanuit ons eie Traumafonds soos wat dit moontlik was.

TLU SA se Traumafonds is ‘n Artikel 18A instelling en donateurs kan die belastingvoordele kry indien hulle skenkings maak. Kontak gerus vir Ute van Wyk by fin@tlu.co.za om meer besonderhede te verkry.

Kategorie:

Deel dit:

NOORDKAAP EN DROOGTE

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.