James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

NOORDKAAP EN DROOGTE

TLU SA se Streekvoorsitter van die Noord-Kaap, Jannie Roux  en die Hoofbestuurder van TLU SA , Bennie van Zyl het gedurende die week van 19 tot 23 April ‘n reeks

LEES MEER »

BOEREMARK

Die Pretoria Boeremark is gevestig om gesien te word as een van die moet-besoek punte op vroeë Saterdagoggende in Pretoria.  Vir elkeen is dit buiten die heerlike vars produkte voorsien

LEES MEER »

Landbou Finansiering

Gesprek is op baie hoë vlak met die Landbank gevoer oor hulle posisie om wel te kan voortgaan met landbou-finansiering. Die Landbank het die versekering gegee dat dit hul mandaat

LEES MEER »

Tradisionele Leiers

Die afgelope tyd het TLU SA by verskeie geleenthede gespek gevoer met verskillende tradisionele swart leiers. Daar bestaan ‘n dilemma dat ‘n groot deel van hulle afhanklik is van toelaes

LEES MEER »

Meesterplan Vir Landbou

Die regering konsulteer deur middel van ‘n werkgroep met rolspelers in die landbou waardeketting oor die ‘Meesterplan vir Landbou’. TLU SA is deel van die samesprekings en gee ook gereeld

LEES MEER »

Belangrikheid Van Grondvlakstrukture

Die afgelope tyd het die belangrikheid van grondvlak strukture op verskeie plekke na vore gekom. Die situasie in Piet Retief is ‘n goeie voorbeeld. Verskeie Veiligheidsbulletins is oor tyd uitgestuur waarin riglyne uiteengesit word

LEES MEER »

April 28, 2021

LANDBOUSEKTOR FINANSIËLE DIENSTE MKPY BPK!