Dean Chancy, is ’n country-liedjieskrywer en sanger van Houston, Texas.
Sy eerste reis na Suid-Afrika was in 1989 toe hy saam met katoenboere in Jan Kempdorp gewerk het. Dit is hier waar hy sy liefde vir Suid-Afrika en sy boere begin het.
Dean het die liedjie “It Ain’t Easy To Kill A Boer” geskryf en gesing wat wyd en suid op WhatsApp versprei is.
Hy het sedertdien sy klein onderneming in die bekwame hande van sy seun gelaat en sing voltyds op sy reise na Suid-Afrika.
Indien jy graag wil hê dat Dean by jou funksie of in jou dorp moet kom sing, kontak hom asseblief by sy e-pos dean@deanssongs.com of op WhatsApp +1 832 883 6527.
Foto: Dean Chancy | Facebook





