James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Junie 2021

Op Landbouspore het TLU SA die afgelope maand in gesprek getree met verskeie rolspelers wat bydra om boere volhoubaar op hulle grond te hou. Ons het gesels met:

  • Jannie Roux, die voorsitter van TLU SA in die Noord-Kaap oor die knellende droogte, ander uitdagings en uitkoms;
  • Erika Helm, die voorsitter van TLU SA se Plaaslike regering komitee oor grondbelasting en wat boere te doen staan;
  • En met Neels Uys oor wat vaderskap as ‘n jong boer beteken ter viering van Vadersdag.

Vorige opnames is beskikbaar op die YouTube-kanaal en ook op die webwerf.

Kategorie:

Deel dit:

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Junie 2021