James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Oktober 2021

Op Landbouspore het TLU SA die afgelope maand in gesprek getree met verskeie rolspelers in die gebruik van biotegnologie, politieke partye en vakbonde in die werksplek en KragDag. Die volgende opnames is beskikbaar:

Stephan Naudé, die direkteur van Introlab
https://www.youtube.com/watch?v=CHDwHaMiKgA&t=1s

Christo Bester, die Hoofbedryfsbeampte by die LWO Werkgewersorganisasie
https://www.youtube.com/watch?v=21mTSPCiirM

Henri Combrink gesels oor KragDag
https://www.youtube.com/watch?v=9wb0A2fV5dw

Vorige opnames is beskikbaar op die YouTube-kanaal en ook op die webwerf.

Kategorie:

Deel dit:

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Oktober 2021