James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Poste beskikbaar by TLU SA

STREEKBESTUURDER TLU SA OOS & NATAL STREKE / NOORDWES & VRYSTAAT STREKE

(Gestasioneer in Ermelo) / (Gestasioneer verkieslik in Lichtenburg)

Voltydse poste vir bestuurder wat as verteenwoordiger optree om lede-belange van die betrokke streke te hanteer. Dien as skakel tussen lede, hul affiliasies en instansies wat ʼn invloed op lede/boere se welvaart uitoefen.

Sluitingsdatum:

Alle potensiële kandidate se volledige CV’s tesame met kontakbesonderhede van vorige werkgewers moet ons bereik by hb@tlu.co.za teen 11 Desember 2020.

Vir enige navrae kontak gerus die Hoofbestuurder, Bennie van Zyl, by 082 466 4470

 

Kategorie:

Deel dit:

Poste beskikbaar by TLU SA