James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Veldbrand seisoen voor die deur

Die afgelope goeie reënseisoen oor feitlik die hele land het uiteraard baie plantmateriaal gegenereer wat die potensiaal van brande baie hoog maak in die komende veldbrand seisoen.

Voorsorg hier is gewis die weg om te gaan en is dit belangrik om nou reeds die brandtoerusting te hersien en seker te maak dat alles in werkende toestand is, brandbane en voorbrande se beplanning reg te kry en seker te maak dat daar aan die Brandvereniging se reëls voldoen.

 

Foto Joanne Francis | Unsplash

Kategorie:

Deel dit:

Veldbrand seisoen voor die deur