Sonder water het ons nie kos nie.
Die Departement van Waterwese en Sanitasie het dit goedgedink
om nou ook raskwotas aan waterlisensies te koppel.
Die voorgestelde wysigings bepaal waterlisensies sal net as volg toegeken word:
Waterverbruik tot 500 000m³ en plase tot 500h – 25% swart aandeelhouers
Waterverbruik tot 1 000 000m³ en plase tot 1 000h – 50% swart aandeelhouers
Waterverbruik meer as 1 000 000m³ en plase groter as 1 000h – 75% swart aandeelhouers


