
Landbou-meesterplan móét op ekonomiese beginsels gebaseer wees
Ideologie mag nie bo ekonomie beginsels gestel word nie. Om dié rede is TLU SA vasbeslote om saam met ander gewillige rolspelers die ware landbou-meesterplan vir alle Suid-Afrikaanse boere daar








