
Ramaphosa-opmerkings oor militante rewolusionêre aksie onverantwoordelik – TLU SA rig skrywe
Dit is uiters onverantwoordelik vir President Cyril Ramaphosa om militante aksie aan jong Suid-Afrikaners te predik en TLU SA vrees die reaksie wat sy opmerkings teenoor boere kan ontketen. Ramaphosa









