
Misdaadstatistieke in Suid-Afrika: Steeds buite beheer en kommerwekkend.
Die jongste misdaadsyfers wat vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vrygestel is, het verontrustende landbou-verwante misdade aan die lig gebring. Die verslag, wat die tydperk tussen Julie en September 2023








