
Bekendstelling | TLU SA Handves vir Beskerming van Privaat Eiendomsreg
TLU SA se ondertekening en bekendstelling van die Handves vir die Beskerming van Privaat Eiendomsreg vind op ‘n kritieke tydstip in Suid-Afrika se politieke en ekonomiese geskiedenis plaas. Sosialistiese retoriek,