TLU SA se jaarlikse mediafunksie ‘n reusesukses
TLU SA het Dinsdagaand tydens sy jaarlikse mediafunksie die eerste Sonneblom-toekenning oorhandig aan Carien Kruger, ’n joernalis wie se werk die kernboodskap van TLU SA – ekonomiese volhoubaarheid in landbou



