
TLU SA dring aan op aksie teen onwettige dieselhandel
Die landbou-organisasie TLU SA spreek sy ernstige kommer uit oor die wydverspreide en toenemende onwettige dieselhandel in Suid-Afrika. Onlangse voorvalle in verskeie streke onderstreep die omvang van hierdie probleem, wat








