Donker dag vir SA: TLU SA betreur ondertekening van Onteieningswet
President Cyril Ramaphosa het vandag, 23 Januarie 2025, die omstrede Wet op Onteiening onderteken. Hierdie besluit dui op ‘n ernstige aanval op die grondslag van eiendomsreg, wat nie net boere



