
TLU SA staan saam met Graan SA oor sojaboon-liggingsdifferensiaal
TLU SA ondersteun Graan SA se beswaar teen die Johannesburgse Effektebeurs se besluit om die veelvuldigeverwysingspuntmodel vir die berekening van sojaboon-liggingsdifferensiale te beëindig en weer na ’n enkelverwysingspuntmodel terug te








