
TLU SA: Misdaadstatistiek moet opgevolg word deur daadwerklike optrede
TLU SA neem kennis van die jongste misdaadstatistiek wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is. Hoewel enige afname in misdaad verwelkom moet word, waarsku die organisasie dat statistiek








