James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Alta Povey bedanking

Alta verhuis binnekort suidwaarts na die Wes-Kaap. Sy was sedert 2003 ‘n staatmaker by TLU SA.

Alta is onder andere betrokke by die versameling van data waaruit ons Register van Insidente op plase en hoewes saamgestel word en sy het ‘n waardevolle ondersteuningsdiens gelewer.

Ons wens haar alles van die beste toe met die verhuising en die inburgering in ‘n nuwe omgewing.

Kategorie:

Deel dit:

Alta Povey bedanking