James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Alta Povey bedanking

Alta verhuis binnekort suidwaarts na die Wes-Kaap. Sy was sedert 2003 ‘n staatmaker by TLU SA. Alta is onder andere betrokke by die versameling van data waaruit ons Register van

LEES MEER »

Chrissiesmeer Studiegroep

Die Chrissiemeer studiegroep het op 11 Maart ‘n baie suksesvolle inligtingsdag aangebied. Ons TLU SA Jongboere het ook ‘n stalletjie daar gehad. Baie dankie vir Luani du Preez van hoofkantoor

LEES MEER »

Plaaslike regering belasting

By die meeste Plaaslike Owerhede behoort die 2021/22 IDP (Geïntegreerde Ontwikkelingsplan) nou reeds beskikbaar te wees, neem asb. deel aan hierdie proses. Aanvullende Waardasierolle behoort ook teen die tyd al

LEES MEER »

Vastepunt fotografie

Daar is in die verlede reeds versoek dat waar u bewus is van grond wat oorgedra word deur middel van restitusie dit goed sal wees om op vaste punte die

LEES MEER »

Sosiale media

Die rol van sosiale netwerke speel deurlopend ‘n groter rol in die samelewing. Ons is dankbaar dat dit positief gebruik kan word en ons poog om dit so effektief as

LEES MEER »

Media en TLU SA

TLU SA se mediadag – waar ons tradisioneel die media bedank vir die rol wat hulle speel om landbou te versterk – moes ongelukkig as gevolg van die inperking uitgestel

LEES MEER »

Jongboerkompetisie 2020

Inskrywings vir die Jongboer van die Jaar 2020 is nou oop. Elke streek word versoek om uit eie geledere vir ons die besonderhede van hoogstens drie streeksfinaliste van jong boere

LEES MEER »

April 2, 2020

Alta Povey bedanking