Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Chrissiesmeer Studiegroep Donderdag | 02 April | 2020

Die Chrissiemeer studiegroep het op 11 Maart ‘n baie suksesvolle inligtingsdag aangebied. Ons TLU SA Jongboere het ook ‘n stalletjie daar gehad.

Baie dankie vir Luani du Preez van hoofkantoor wat dit vir ons hanteer het.

Tydens sulke dae besef mens telkens opnuut hoe gespesialiseerd landbou is.