James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

AVKB se Schildpaddop Selfbehoudkamp

Die pas afgelope vakansie het die Schildpaddop Selfbehoudkamp se keurkamp plaasgevind waar Graad 11’s gekeur is om te bepaal wie gaan in die April-vakansie vir ’n week in die veld spandeer tydens die jaarlikse groot Selfbehoukamp. Die kamp is ’n heerlike avontuur vir Graad 6-12 kinders wat binne bepaalde waardes in die natuur vir kinders padkos gee vir hul lewenstog vorentoe. Die kamp is op ’n plaas naby Ellisras van 21-28 Maart. Vir meer inligting en die inskrywingsvorms kontak Marié van der Walt by 0824703095 of schildpaddop@gmail.com

Kategorie:

Deel dit:

AVKB se Schildpaddop Selfbehoudkamp