Is die nuwe besems gereed?

Die plaaslike regering verkiesing op 1 November 2021 was die begin van ’n plaaslike regeringraad vir die volgende vyf jaar in die munisipaliteit wat in meeste gevalle nuwe raadslede aangewys het. Die regering

LEES MEER »

Gebruik sosiale media veilig

Laat jou familie, vriende en gemeenskap hierdie wenke volg om sosiale media veilig te geniet: Privaatheid en sekuriteit stellings bestaan ​​vir ’n rede: Kom meer te wete oor en gebruik

LEES MEER »

Persoonlike interaksie

Tydens die inperkingstyd weens Covid-19 het baie instellings soos organisasies en kerke die probleem ervaar van persoonlike skakeling tussen hul lede of lidmate en het mense al hoe verder van

LEES MEER »

TLU SA se Adviesdiens

Lede van TLU SA is in die bevoorregte posisie om toegang te hê tot die insigte en kennis van grondkundige Dr. Gawie du Toit met TLU SA se Adviesdiens. Met

LEES MEER »

Sensus 2022

Statistiek SA is gereed om gedurende Februarie en Maart vanjaar ’n nasionale sensus uit te voer wat ten doel het om al die inwoners in die RSA te tel en

LEES MEER »

Januarie 25, 2022

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.