James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Om te herstel?

Na die jarelange droogte in dele van die Noord-, Wes- en Oos-Kaap word ervaar dat na die onlangse reën die veld begin herstel het. Weiding is beskikbaar, maar van die

LEES MEER »

Rampe en die hantering daarvan

Almal is bewus dat rampe deel van landbou is. Die vraag is waar lê die verantwoordelikheid in die hantering daarvan? Daar word bevind dat sommige boere versekering uitneem vir al

LEES MEER »

Om ekonomies te oorleef

Elke plaas is ’n besigheidsentiteit in eie reg. Die ondernemer moet die onderskeie produksiefaktore naamlik grondstowwe, kapitaal en arbeid bestuur tot by winsgewendheid. Verskeie aspekte speel in die proses ’n

LEES MEER »

Jongboer-konferensie 2022

Die jaarlikse Jongboer-konferensie vind plaas op 25 Maart 2022. Die geleentheid vind plaas by ons Hoofkantoor, maar ook per Zoom bygewoon word. Die bekendstelling van die jaar Jongboer-kompetisie vind dan

LEES MEER »

Boodskap Van Bennie | Januarie 2022

Landbou se realiteite Die jaar het omtrent uiteenlopend begin. In sekere streke waar daar sowat agt jaar intense droogte was, het daar met groot dankbaarheid deurdringende reën geval. Spoel- en

LEES MEER »

Januarie 25, 2022

Om te herstel?