Behoorlike begronde opleiding die fondament vir die toekoms

Die afgelope tyd het ons van verskeie privaatinstansies verneem wat hul gradeplegtighede in hierdie tyd afhandel. Dit te midde van betogings en stakings wat by verskeie akademiese instansies ervaar word. Daar is ook ’n opeis-kultuur wat wanneer ons in die praktyk die verantwoordelikheidsaanvaarding van sommige gekwalifiseerdes sien, ernstige vraagtekens laat.

Ons het vandag die voorreg van verskeie privaat inisiatiewe wat besonder hoë vlak opleiding verskaf wat sterk begrond en veranker is waar die afgestudeerde student met trots hul kwalifikasie kan benut. Dit beteken iets, omrede daar behoorlike kwaliteite ingebou is. Hierdie kwaliteit is belangrik vir die toekoms, wat diegene wat bevoorreg is om deur hierdie meule te gaan se begronding is ook bevorder by die instelling waar daar studeer is.

Dit is natuurlik reeds op skoolvlak van toepassing waar verskeie privaat inisiatiewe soos die BCVO-beweging reuse werk doen. Op tersiêre vlak is daar verskeie instansies wat hul stempel reeds stewig afgedruk het. Ons dink hier bv. aan die Afrikaanse Protestantse Akademie (die APA), Aros en Akademia. 

Indien enige studies oorweeg word, raak dit vandag al hoe meer belangrik om hierdie instellings ernstig te oorweeg alvorens enige keuse gemaak word oor waar studeer gaan word.

 

Foto Aaron BurdenUnsplash

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.