Die Afrikaner Volkskultuurbeweging (AVKB)

Die Algemene Raad van TLU SA het in 2001 besluit dat ons in die lig van TLU SA se verbintenis tot ons erfenis, die werksaamhede van die AVKB sal bevorder en ondersteun.

Die AVKB het op 15 Mei 2021 hul kongres gehou en opnuut hul begronding, naamlik die geloof in God Drie-enig soos geopenbaar in Sy Woord, die Bybel, bevestig. Die verkiesing van die Dagbestuurslede het ook plaasgevind en daar is ‘n sterk span met oorwegend jong mense verkies.

Die volgende groot geleentheid is die Schildpaddop-selfbehoudkamp wat van 4 tot 11 Oktober vir skoliere van gr. 7 – 12 in die Ellisras-bosveld aangebied gaan word.

Meer besonderhede sal mettertyd beskikbaar gemaak word. Vir meer besonderhede oor die AVKB kan die hoofbestuurder by TLU SA gekontak word wat die navrae na die regte adres sal kanaliseer.

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.