James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Plaaslike Regering

Die munisipaliteite is tans in die tydvak waartydens hulle die grondwetlike verpligting moet opneem om konsultasie met die gemeenskap oor die verhoging van tariewe na te kom. Dit sluit grondbelasting

LEES MEER »

AAMP Meesterplan

Soos die jare verbysnel het ons sedert die ANC se bewindsoorname deur ‘n verskeidenheid landbouplanne gegaan. Almal is besig om stof te vergader met ‘n weglaatbare suksessyfer wat getoon kan

LEES MEER »

SUKSESVOLLE NOORD-KAAPTOER

Dit is inderdaad met hartseer wat daar oor die besoek in die Noord-Kaap verslag gedoen word. Die nypende droogte is tans besig om verskeie boere op hul knieë te dwing.

LEES MEER »

Jongboerkonferensie Mei 2021

Die nuwe omstandighede in ons land met al die inperkings en wat daarmee saam gaan noodsaak nuwe inisiatiewe. Vanjaar se Jongboerkonferensie is op ‘n erg aangepaste wyse aangebied en slegs

LEES MEER »

Die draai van die seisoen

Ons is in die landbou-omgewing bekend met die draai van seisoene en die wete dat dit deel van die Skeppingsplan is om in die natuur geleentheid te gee vir produksie

LEES MEER »

Ons jeug – ons toekoms

Die stelling “Ons jeug, ons toekoms” word gereeld gemaak, en met reg. Die toekoms is gewis in die jeug se hande. Die vraag egter is hoe rus ons die jeug

LEES MEER »

Mei 25, 2021

Plaaslike Regering