James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboer-konferensie | 17 Maart

Die jaarlikse Jongboer-konferensie het op 17 Maart by die Voortrekkermonument plaasgevind. Die deel van kennis was ervaar veral rondom weiding- en veekudde-bestuur. Die saam kuier gedurende die dag bly altyd ’n hoogtepunt.

Die nuwe komitee vir die volgende jaar is:

Voorsitter: Clemens Senekal

Ondervoorsitter: Miekie Genis

Lede: Neels Uys, Floris Booysen, Jacques Fourie, Bennie Genis

Sekretaresse: Desiré Janse van Rensburg

Graag wil ons vir hul sterkte toewens met die jaar se werksaamhede. Hulle erf a.g.v. die uitreën van die Gholfdag wat die vorige komitee gereël het ’n funksie wat reeds beplan is. Die gholfdag sal nou op 22 September plaasvind.

Kategorie:

Deel dit:

Jongboer-konferensie | 17 Maart