James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboer-konferensie 2022

Graag wil ons ’n woord van groot dank rig aan almal wat betrokke was by die reëlings van die Jongboer-konferensie. ’n Spesiale woord van dank aan die borge wat ons ondersteun het. Die dag is bedoel om die Jongboere geleentheid te gee om bymekaar te kom en saam te praat oor relevante landbou-kwessies.

Kategorie:

Deel dit:

Jongboer-konferensie 2022