James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

*Advertensie* | ABSA

Gedurende die afgelope twee jaar was landbou die ster in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Soos die effek van die pandemie begin kwyn, is daar egter nuwe verwikkelinge in wêreldmarkte wat uitdagings

LEES MEER »

SARS…ongelyke speelveld

Vuisvoos belastingbetalers word gewetenloos verder en verder beroof van hul geld. SARS het omvorm na ’n baie effektiewe geldinvordering-masjien. Wanneer SARS die belastingbetaler wel geld skuld of foute moet regmaak aan sy

LEES MEER »

Omgewingsake Junie 2022

TLU SA se Omgewingsake-komitee sluit ook watersake in, dit is nie net watersake, waterbesoedeling, skoon water vir dop en dam nie, die komitee nooi u uit om deel te neem

LEES MEER »

ARBEIDSAKE Junie 2022

Die Departement van Arbeid is tans in verskeie provinsies besig met arbeidinspeksies op plase. Lede word versoek om seker te maak dat daar aan die nodige wetgewing voldoen word. Sien

LEES MEER »

Plaaslike regering | Junie 2022

Op 15 Junie 2022 is die stand van sake deur Netwerk24 deurgegee soos verslaggewing ontvang is van die Ouditeur-Generaal oor munisipaliteite se oudit vir die boekjaar tot einde Junie 2021.

LEES MEER »

Verootmoedigingsondag

Lig in Duisternis Uitgewers poog om op Sondag 24 Julie 2022 soveel as moontlik gemeentes en predikers, ongeag van kerkverband, te kry om dieselfde preek te preek. Jonathan Edwards se

LEES MEER »

Manifes (Artikels 7 en 8)

Artikel 7:  Die versterking en bemagtiging van TLU SA is vir my ’n prioriteit. Ek sal daarna streef om tot voordeel van die landboubedryf en my medeboere TLU SA se

LEES MEER »

Padvergadering

TLU SA het die inisiatief geneem om ander rolspelers uit te nooi om die haglike toestand van ons paaie te bespreek en te besin oor wat gedoen kan word. Al

LEES MEER »

Junie 29, 2022

*Advertensie* | ABSA