James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Padvergadering

TLU SA het die inisiatief geneem om ander rolspelers uit te nooi om die haglike toestand van ons paaie te bespreek en te besin oor wat gedoen kan word. Al die organisasies waarvan ons bewus is wat op welke wyse bemoeienis maak met die paaie se toestand is uitgenooi. Ons is baie dankbaar vir OUTA, Afriforum, SAAI, Sakeliga sowel as individuele kundiges wat deelgeneem het.  Verskeie handelingswyses is bespreek en word daar tans ’n operasionele handleiding opgestel ten einde gesamentlik te kyk hoe kan hierdie saak aangespreek word.

Kategorie:

Deel dit:

Padvergadering