Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier

Op Landbouspore het TLU SA die afgelope ruk in gesprek getree met verskeie rolspelers wat bydra om boere veilig en volhoubaar op hulle grond te hou. Ons het gesels met:

  • Ds Martin Jordaan het ons kort voor die jaarlikse Majubafees vertel waaroor die fees handel en hoe dit hierdie jaar daaruit gesien het;
  • Bennie van Zyl het met een van ons lede, Martiens Christie, se kleindogter Lisa Christie gesels oor die uitsonderlike bevalling van ‘n drieling verskalwers op hulle plaas;
  • Op die vooraand van die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenkompetisie het Henri Combrink meer vertel oor die reuse-pampoene wat gekweek word;
  • En in die eerste twee aflewerings oor ons streeksvoorsitters het John Rankin van Noordwes en Henk van de Graaf van die Noorde ons meer vertel oor hulle streke.

Vorige opnames is beskikbaar op TLU SA se YouTube-kanaal en ook op die webwerf.

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons