GOEIE NUUS OOR LANDBOUFINANSIERING

TLU SA se Finansiële Dienste-lessenaar het heeltemal verander in die Landbousektor Finansiële Dienste Mkpy Bpk, ‘n volwaardige gelisensieerde Finansiële Dienste-maatskappy met FSCA-registrasienommer 44619. TLU SA besit ‘n wesenlike aandeel in

LEES MEER »

TLU SA-ADVIESDIENS

Winsgewendheid se belangrikheid kan nie genoeg beklemtoon word nie. Daar is verskeie  veranderlikes wat ‘n boer deurlopend moet verreken om sukses op die plaas te waarborg. Ons is pas ook

LEES MEER »

MEZ (MUSINA ECONOMIC ZONE)

Die oprig van ‘n spesiale staalfabriek, hospitaal, skole, kragopwekkingsentrale en sommer ‘n hele nuwe dorp, word vertraag omdat staatsdepartemente, provinsiale departemente, staatsagentskappe en Artikel 9-maatskappye nog geen begroting vir die

LEES MEER »

Watersake

Die installering van watermeters, of nie, bly ‘n punt van bespreking onder besproeiingsboere, veral nou nadat die spertyd op 10 Maart verval het. ‘n Supermarkgroep en produsenteorganisasies het reeds vir

LEES MEER »

Verkiesing

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het onlangs ‘n webinaar aangebied waaraan TLU SA deelgeneem het. Die OVK se behoefte is om verkiesingsopleiding aan stemgeregtigdes te verskaf. Daar was ook ‘n versoek dat

LEES MEER »

Op Henry se Hart | Maart 2021

Die negatiwiteit in ons land weens misdaad, korrupsie, die ineenstorting van infrastruktuur, werksverliese, ‘n sukkelende ekonomie en rasse-agenda van die regering, om maar ‘n paar te noem, kan veroorsaak dat

LEES MEER »

Maart 27, 2021

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.