Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier

Dit is verblydend hoe positief die jeug oor die toekoms van landbou is.

Die jaarlikse TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie het begin en inskrywings word van al die streke afgewag. Die kompetisie het baie gewild geraak met groot pryse, waaronder ‘n oorsese reis vir die wenner.

Elke streek kan voor einde Junie drie finaliste inskryf.

Alle inskrywingsvorms sal in streeksverband hanteer word en slegs die drie finaliste per streek se inskrywings sal voor 30 Junie 2021 aan die hoofkantoor gestuur word.

Die finaliste word deur die paneel beoordelaars op plase besoek, waarna die wenners tydens die kongres bekend gemaak word.

Kontak gerus jou streeksbestuurder of -voorsitter as jy TLU SA se 2021 Jongboer van die Jaar is!

 

Noord – Drickus- drickusb@gmail.com

Noord-Wes /Vrystaat – Jannie- jannieraath@yahoo.com

Oos/Natal – Ronnie- r.schilling@live.co.za

Sentraal – Lynette- sentraal@tlu.co.za

Wes-Kaap – Bennie – liebenberg@breede.co.za

Sluit aan
POPI

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons