James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Nov 2020

Op Landbouspore het TLU SA die afgelope maand in gesprek getree met verskeie rolspelers wat bydra om boere volhoubaar op hulle grond te hou. Ons het gesels met:

  • Christo Bester van die LWO oor die onderhoudsproses tussen werknemer en werkgewer;
  • Genl. Maj Chris van Zyl, Adjunk Hoofbestuurder van TLU SA oor veiligheid in die feesseisoen;
  • Hanlie Kroese, die Bestuurder: Strategiese Vennootskappe by Santam oor die Plaas Media Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie;
  • Danie Bester, TLU SA se splinternuwe Jongboer van die Jaar in ‘n spesiale opname; en
  • Ons steek kers op by die sosiale media opinievormer, Willem Pitzer, oor die media in ons moderne samelewing.

Vorige opnames is beskikbaar op die YouTube-kanaal en ook op die webwerf.

Kategorie:

Deel dit:

Landbouspore – TLU SA In Gesprek | Nov 2020