Landou in ’n Oogknip

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak.

Dit vertel nogal ’n interessante storie oor landbou is Suid-Afrika

Die eerste deel handel oor die plaas eenhede in Suid-Afrika en elke bedryf se bydrae tot die landbou-ekonomie

Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Die hoeveelheid plase het met 0.1% toegeneem.

Die Graan bedryf het gekrimp terwyl gemengde boerdery eenhede toegeneem het.

As ons na elke afdeling se bydrae kyk lyk die prentjie soos volg:

Veeboerdery se bydrae tot die landboubedryf is die grootste gevolg deur gemengde boerdery aktiwiteite en derde is die graanbedryf. Die grootste mark vir die graanbedryf is die vee boerderye en hoenders

As ons dit op ’n ander manier kan stel:

As ons aanvaar dat die bevolking is  Suid-Afrika 60 milj mense is dan beteken dit die volgende:

  1. ’n Graan produserende plaas gee gemiddeld kos vir 7010 inwoners
  2. Tuinbou, n Groente eenheid gee kos vir 12922 inwoners
  3. Elke vee eenheid gee kos vir 4400 mense

Laat een plaas tot niet gaan en ’n groot klomp mense lei honger

Ons praat volgende week verder
Louis Meintjes
President TLU SA

 

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.