Vervoer | Permitte se chaos

Sedert die begin van die inperking was dit duidelik in die regulasies gestipuleer dat boere – wat as noodsaaklike diens uitgesluit is van die inperking – ‘n begeleidende skrywe benodig

LEES MEER »

Benutting en waarde van tyd

Met die roetines in huishoudings wat tydens die inperkingstyd op die een of ander manier ontwrig is, is dit nou die geleentheid om bietjie retrospeksie te hou oor ons dag

LEES MEER »

Arbeid tydens inperking

Elke plaas is ‘n besigheidsentiteit in sy eie reg en daar kan nie een stel reëls gemaak word wat almal sal pas nie. Ons beleef dat aartappelboere wat tans baie

LEES MEER »

Leierskap in die tyd

Elke boer is ‘n leier in eie reg. Daar word daagliks besluite geneem wat die toekoms van die boerdery beïnvloed. Deur seker te maak dat die besluite ingelig is, sal

LEES MEER »

Waarde van landbou

Nog nooit in die onlangse geskiedenis het die belangrikheid van landbou so sterk na vore gekom soos wat nou die geval is nie. Met die inperking het die vloei van

LEES MEER »

Minister se taakgroep

Die minister van landbou het met die aanvang van die regulasies oor die beheer oor COVID-19 ‘n taakspan saamgestel om haar te adviseer oor hoe die voedselketting in stand gehou

LEES MEER »

Landou in ’n Oogknip

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ’n interessante storie oor landbou is Suid-Afrika Die eerste deel handel oor die plaas

LEES MEER »

April 23, 2020

Vervoer | Permitte se chaos

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.