Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier

Daar word jaarliks gepoog om fondse vanaf Agriseta te bekom om beurse beskikbaar te kan stel aan studente wat aan die voorskrifte soos bepaal deur Agriseta, voldoen. TLU SA se aansoek is goedgekeur en sewe beurse kon vir 2020 toegeken word.

Aansoeke vir 2021 open Augustus 2020 en inligting sal einde Julie deurgee word rakende die aansoekproses. Slegs studente wat in 2021 hul tweede jaar in BSC Landbou en BVSc Veeartseny aan enige geregistreerde universiteit in Suid-Afrika doen, sal oorweeg word.

Foto: ID 153386384 © Tanu2534 | Dreamstime.com