James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 8

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Die opname is gedoen onder alle landbou

LEES MEER »

TLU SA KOMPETISIES 2020

Kompetisiebrief 2020 – Aanhangsel A – Kompetisiekriteria 2020 Kompetisiebrief 2020 – Aanhangsel B – Vraeboog RF Camphor Kompetisiebrief 2020 – Aanhangsel C – Vraeboog Commondale Kompetisiebrief 2020 – Aanhangsel D

LEES MEER »

Veiligheidstendense

Met die instelling van die inperkingsregulasies was daar ‘n opmerklike afname in beide plaasaanvalle asook gevolglike moorde. In werklikheid is die voorkoms daarvan bykans gehalveer. Mettertyd het dit egter duidelik

LEES MEER »

TLU SA Digitale Jaarkongres 2020

Ons herinner graag aan die Jaarkongres wat hierdie jaar in elektroniese formaat aangebied word. Die inskrywings begin stadig maar seker inkom en ons voorsien dat alle tegniese probleme teen daardie

LEES MEER »

TLU SA se blad op FB

Gaan ondersteun gerus ons Facebookblad deur dit te ‘Like’. Jy kan jou vriende sommer ook vinnig nooi. Op jou rekenaar – Klik op die drie kolletjies onder die groot, horisontale

LEES MEER »

TLU SA Befondsingprojek

Die projek waar lede wat graan aan silo’s lewer, ‘n sekere hoeveelheid tonnemaat aan TLU SA skenk, is weer aktief en TLU SA is diep dankbaar vir elke lid se

LEES MEER »

Plaaspraatjies reeks

Die program Plaaspraatjies wat TLU SA aanvanklik op ASTV aangebied het, word nou weer voortgesit op ander platforms, en die eerste van die nuwe reeks is reeds vervaardig en op

LEES MEER »

Junie 26, 2020

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 8