Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
TLU SA se blad op FB Vrydag | 26 Junie | 2020

Gaan ondersteun gerus ons Facebookblad deur dit te ‘Like’. Jy kan jou vriende sommer ook vinnig nooi.

Op jou rekenaar – Klik op die drie kolletjies onder die groot, horisontale voorbladfoto van die Facebookblad. Kies ‘Invite Friends’ (tweede opsie van onder). Kies nou elkeen van jou vriende wat nog nie die blad ‘Like’ nie, en kies sommer ook onderaan die opsie om dit ook as Messenger-boodskap te stuur. Klik nou op die blou blokkie regs-onder: ‘Send Invitations’.

Op jou selfoon – Klik op die drie kolletjies, heel regs onder die groot, horisontale voorbladfoto van die Facebookblad. Kies ‘Share’ en kies dan ‘Invite Friends to Like This Page’. Kies nou elkeen van jou vriende wat nog nie die blad ‘Like’ nie. Nadat jy die vriende gekies het, klik op die knoppie wat soos ‘n vliegtuigie lyk onderaan die skerm.