Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
TLU SA Jongboer Kompetisie 2020 Woensdag | 30 September | 2020

In vele opsigte het almal vanjaar aanpassings moes maak as gevolg van die inperkingsregulasies. Selfs met die Jongboer-kompetisie moes die besoeke op die plase deur die beoordelaars uitgestel word. Dit sal nou plaasvind op 6 en 7 Oktober.

Baie dankie vir die borge wat ons ondersteun met hierdie kompetisie. Ons wenner ontvang ‘n oorsese reis geborg deur Manitou, terwyl Santam as nuwe borg vanjaar ‘n kontantprys vir die eerste drie plekke sal gee. CMH Kempster Ford Hatfield borg die vervoer om die besoeke af te lê en gee ook ‘n kontantprys aan die wenner.

Ons wil graag al ons finaliste baie sterkte toewens tydens die beoordelingsproses.

 

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons