James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Noord Streek Nuus

Landbou toestande is in sekere gebiede baie swak met plekke wat vyf jaar gelede normale reënval gehad het. Meeste van ons lede het dit deur die winter gemaak en ons

LEES MEER »

Noordwes & Vrystaat Nuus

Baie geluk aan die veiligheidsvoorsitter in die Noordwesstreek, Theunis Kruger (by die Lichtenburg DLU) wat TLU SA se veiligheidstrofee vir 2020 gewen het. Ons gelukwensinge ook aan Bertus van der

LEES MEER »

TLU SA Jongboer Kompetisie 2020

In vele opsigte het almal vanjaar aanpassings moes maak as gevolg van die inperkingsregulasies. Selfs met die Jongboer-kompetisie moes die besoeke op die plase deur die beoordelaars uitgestel word. Dit sal nou plaasvind

LEES MEER »

Kongres 2020

Dit is met groot dankbaarheid dat ons terugkyk na die 2020 kongres se deelname en ook die funksionering op die virtuele platform, Zoom. Eerstens ‘n groot dank teenoor die lede

LEES MEER »

Op Henry se Hart | September 2020

TLU SA se jaarlikse kongres is sopas afgehandel en daar is bepaalde grondwetwysigings bespreek en daaroor besluite geneem. Die nuwe president en adjunk-president is ook verkies. Ons streeksvoorsitters sal vanjaar

LEES MEER »

September 30, 2020

Noord Streek Nuus