Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Veiligheidsbulletins | Augustus 2020 Dinsdag | 01 September | 2020

Vir meer as twee jaar reik TLU SA periodiek toepaslike Veiligheidsbulletins uit wat tot ‘n groter bewustheid van ‘n veilige woon- en werksplek sal bevorder en riglyne verskaf vir die hantering van brandende kwessies. Die inhoud dek vele aspekte wat van belang mag wees in ‘n verskeidenheid noodsituasies.

Dit word weereens beklemtoon dat hierdie Bulletins ten doel het om landbouers en ander plaasbewoners se veiligheid te bevorder en praktiese advies te verskaf om veiligheidsverwante bedreigings en uitdagings die hoof te bied.

Dit word weereens beklemtoon dat sodanige informasie met vrymoedigheid tot die beskikking van mede-boere gestel kan word.

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons