Hoop Ongegrendeld
Sang is die hartklop van die lewe. Musiek het helende krag. Dit het die vermoë om mense vir ‘n rukkie uit hulle omstandighede te lig. Dit was juis dié gedagte
James Rylaan 194, Silverton
(012) 804-8031
navrae@tlu.co.za
Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za
Sang is die hartklop van die lewe. Musiek het helende krag. Dit het die vermoë om mense vir ‘n rukkie uit hulle omstandighede te lig. Dit was juis dié gedagte
TLU SA bied op 9 September die heel eerste digitale kongres in die organisasie se bestaan aan en die tema is heel gepas: ‘n Nuwe Aanslag. Selfs voordat COVID-19 die
Vir meer as twee jaar reik TLU SA periodiek toepaslike Veiligheidsbulletins uit wat tot ‘n groter bewustheid van ‘n veilige woon- en werksplek sal bevorder en riglyne verskaf vir die
Die program Plaaspraatjies word elke Woensdag om 11h00 op TLU SA se YouTube-kanaal uitgesaai. Henk van de Graaf het die afgelope maand met die volgende interessante gaste gesels: Felix Reinders
Ons taal is die medium waarmee ons onsself uitdruk in die verskillende situasies waarbinne ons onsself bevind. Woorde en begrippe het elk ‘n bepaalde betekenis. Ongelukkig is dit so dat
Die krag van die kollektief het die laaste tyd opnuut sterk na vore gekom. Die gemeenskap in Naboomspruit het op 18 Augustus gewys wat kan vermag word indien daar saamgestaan
Die Prediker sê alles in die lewe het ’n bepaalde tyd. Daar is ’n tyd om te begin en daar is ’n tyd om te eindig. My tyd van begin
Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.
Lees vorige uitgawes van die Pitkos hierTLU SA se ooreenkoms met Windscreen Masters bepaal dat enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, dit op die plek van sy keuse kan laat doen.
Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.
Afgesien vir die gemak daarvan dat dit op die lid/vriend se eie perseel kan geskied, is daar ook vir elke transaksie ʼn toedeling na TLU SA.
Die diens is vir nou beperk tot Gauteng, Heidelberg, Brits, Hartebeespoortdam, Cullinan, Rayton, Middelburg, Witbank, Rustenburg en Warmbad.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakpersoon:
Christi Rudolph
Tel.: (012) 335-4672
E-pos: windscreenm@iburst.co.za

TLU SA se ooreenkoms met FireArms Guardian bied aan lede/vriende regsbystand wat hulle mag benodig indien ʼn vuurwapen gebruik word in ʼn noodweer-situasie wanneer die vuurwapeneienaar homself of sy gesin moet beskerm.
Firarms Guardian is ʼn unieke kortermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars en bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat voortspruit uit selfverdediging, skiet-ongeluke, strafregtelike vervolging, jagtogte wat skeefgeloop het, sportskiet-ongelukke en vele meer. Firearms Guardian bied aan sy lede ʼn span van regspraktisyns wat die vuurwapeneienaar en sy gesin 24 uur elke dag kan bystaan.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakpersoon:
Henk Nolte
Tel.: (012) 665-2500
WA: 082 377 9172
E-pos: henk@firearmsguardian.co.za

TLU SA se ooreenkoms met MarketVest is onlangs gevestig om die benarde situasie in SA rakende kragvoorsiening aan te spreek. Ondersoeke is gedoen na geakkreditteerde en geregistreerde maatskappye met ʼn bewese naverkope-diens en kan die diens van MarketVest met vrymoedigheid aanbeveel word.
Afgesien van die aansporing vir ʼn belastingkorting van 125% vir alternatiewwe kragopwekking spesialiseer MarketVest daarin om insette te lewer om finansieringsbehoeftes ten opsigte van sonkrag-stelsels by finansierders te motiveer. MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies.
Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakpersoon:
Helgard Hancke
Sel.: 083 651 0909
E-pos: helgard@marketvest-int.com
TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakpersone:
| Tak | Naam | Tel. | Sel. | E-pos |
|---|---|---|---|---|
| Mokopane (Hoofkantoor) | Phlippie de Beer | (015) 491-6488 / 7439 | 083 230 4563 | potties@nbmgroup.co.za |
| Marble Hall tak | Willem du Toit | (013) 011-0463 | 082 330 5789 | mh@nbmgroup.co.za |
| Middelburg tak | Ernst Bellingham | (013) 282-0022 | 082 577 1232 | mb@nbmgroup.co.za |
| Algemene navrae | Hendrik de Swart | – | 082 852 8039 | – |
| Philippie de Beer | – | 083 230 4583 | – |

TLU SA se ooreenkoms met Finco Finance bied aan affiliasies/lede vriende bystand ten opsigte van enige finansiële behoefte. Finco Finance is ʼn instansie wat oor ʼn tydperk heen met groot sukses steeds in hierdie tydsgewrig boere kon help om wel inset- finansiering te kan kry by handelsbanke.
Kontakpersoon:
Johan Minnaar
Sel.: 081 541 9075
E-pos: admin@fincofin.co.za

TLU SA se ooreenkoms met die Landbousektor Voorsorgfonds (LSVF) verseker dat verskeie bekostigbare dienste wat op die behoeftes van werkgewers sowel as werknemers gerig is aan affiliasies/lede/vriende gelewer kan word, terwyl bygehou word met wetgewing en bedryfstandaarde. Die LSVF sien om na bekostigbare bydraes, sowel as mededingende voordele vir deelnemende plaaswerkers.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakpersoon:
Ben de Jager
Sel.: 021 943 5300
Epos: ben@verso.co.za
TLU SA se ooreenkoms met die TLU SA se Finansiële Lessenaar en TLU SA se Fidusiêre Dienste, bied geleentheid aan affiliasie/lede/vriende vir skakeling met kundiges en voorbereiding om bates vir jou nageslag te beskerm. Die dienste sluit in o.a. bate-beskerming, boedel-beplanning, opstel van jou testament en persoonlike beleggings.
Kontakpersoon:
Kobus Oberholster – Finansiële Adviseur
Sel.: 082 330 8607
Tel.: (012) 804 8031
Epos: kobus@attooh.co.za

TLU SA se ooreenkoms met Timac Agro bepaal dat TLU SA affiliasies/lede/vriende ʼn afslag vir kunsmis aankope by Timac-Agro verkry
Die onderskeie afslagpryse word hieronder gelys:
| Produk kategorie | Lid afslag | TLU SA voordeel | Totale voordeel |
| Korrelvorm | 3,5% | 0,5% | 4,0% |
| Vloeistowwe | 8,0% | 1,0% | 9,0% |
| KSC (wateroplosbaar) | 5,0% | 1,0% | 6,0% |
| Dierevoeding | 4,0% | 1,0% | 5,0% |
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Kontakbesonderhede:
| Gebied | Naam | Sel. | E-pos |
|---|---|---|---|
| Vrystaat Sentraal (Schweizer-Reneke, Vryburg) | Ronald Visser | 084 793 6407 | ronald.visser@roullier.com |
| Vrystaat Wes (Bothaville, Hoopstad) | Fasie De Kock | 082 578 3908 | fasie.dekock@roullier.com |
| Vrystaat Suid (Bethlehem, Bloemfontein) | Schalk De Beer | 082 804 5585 | schalk.debeer@roullier.com |
| Mpumalanga Noord (Middelburg, Ermelo) | Paul Henning | 081 323 3296 | paul.henning@roullier.com |
| Mpumalanga Suid (Highveld, Standerton) | Gabbi Joubert | 066 119 2086 | gabbi.joubert@roullier.com |
| Limpopo Suid (Vaalwater, Pietersburg) | Ignatius Richardson | 081 026 7941 | ignatius.richardson@roullier.com |
| Limpopo Noord (Alldays, Tzaneen) | Andries Van Der Walt | 076 810 8359 | andries.vanderwalt@roullier.com |
TLU SA se ooreenkoms met die LWO bepaal dat TLU SA affiliasies/lede/vriende ’n kontinue inkomste van R50 per maand kan verdien vir alle suksesvolle verwysings na die LWO wat lidmaatskap by die LWO opneem en behou. TLU SA is die nodale punt vanwaar die verwysings kan geskied.
Die ooreenkoms bepaal ook dat vir elke persoon/besigheid wat via TLU SA as nodale punt na hulle verwys word wat lidmaatskap by die LWO opneem en behou, TLU SA ’n R500 verwysingsfooi ontvang.
TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.
Nodale punt TLU SA HK vir verwysings.
Kontakbesonderhede:
Michelle Smuts
Tel: 0861 101 828
Sel: 071 485 3501
Epos: michelles@lwo.co.za
TLU SA se ooreenkoms met Verco Energy bepaal dat daar in sekere afleweringsgebiede vir TLU SA affiliasies/lede/vriende goedkoper diesel gelewer kan word.
Gebiede van toepassing is: Groot dele van die Oosstreek (Mpumalanga), groot dele van Sentraalstreek (Gauteng) en dele van die Noordstreek (Limpopo) sowel as dele van die Vrystaat wat ongeveer binne ʼn straal van 100 km vanaf Standerton geleë is.
Die ooreenkoms bepaal dat ʼn totale afslag is 65c per liter afslag waarvan 45c na die affiliasie/lid/vriend verdeel word en 20c na TLU SA verdeel word.
LU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir voordeel.
Kontakbesonderhede:
Erika Vermaak
Tel.: (017) 640-0988 of
Sel.: 082 775 9313
Epos: reception@verco.co.za
