Die misdaad in ons land spaar niemand nie. Die afgelope tyd het die Voortrekkermonument ook gebuk gegaan onder misdadigers wat daar kom plunder. Hulle is opsoek na behoorlike waghonde, welpies wat opgelei sal word om te verstaan wat om te doen met ’n misdadiger. Indien daar enige lede is wat moontlik sodanige honde beskikbaar het wat daar benut kan word, sal dit baie waardeer word indien u dit so vir ons sal deurgee.
Foto: https://vtm.org.za/en/home/