Mediaverklaring: TLU SA steeds bekommerd oor plaasaanvalle en -moorde
TLU SA is steeds bekommerd oor die aanvalle en moorde op boere, hoewel dit in die 2018/19 finansiële jaar wel ‘n afname getoon het. Die jaarlikse misdaadstatistiek is vanoggend deur





