James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA doen beroep om hulp

Op Dinsdag 4 Januarie het hewige storms dele van die Vrystaat- en Noordwes-provinsies getref. Vloedwater het duisende hektaar se oeste tussen Christiana en Hertzogville beskadig en in sekere gevalle vernietig.

LEES MEER »

Só gemaak in 2022

Die nuwe jaar lê vir elkeen en wag. Die vraag wat elkeen moet beantwoord, is wat gaan die fokus wees vir 2022. TLU SA doen ’n beroep op alle Suid-Afrikaners

LEES MEER »

Januarie 5, 2022

TLU SA doen beroep om hulp